YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

NUMERI 27:18

NUMERI 27:18 Bybel vir almal (ABA)

Die Here sê toe vir Moses: “Jy moet vir Josua seun van Nun neem en jy moet jou hande op hom sit. My Gees sal hom lei.

Deel
Lees NUMERI 27

NUMERI 27:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe sê die HERE aan Moses: Neem vir jou Josua, die seun van Nun, 'n man in wie die Gees is; en lê hom die hand op

Deel
Lees NUMERI 27

NUMERI 27:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die Here vir Moses: “Neem vir Josua seun van Nun, 'n man op wie my Gees is, en lê hom die hande op.

Deel
Lees NUMERI 27

NUMERI 27:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE het vir Moses gesê: “Neem Josua, seun van Nun, 'n man met geesdrif, en lê jou hande op hom.

Deel
Lees NUMERI 27

NUMERI 27:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe sê die HERE vir Moses: Neem vir jou Josua, die seun van Nun, 'n man in wie die Gees is, en lê jou hand op hom

Deel
Lees NUMERI 27

NUMERI 27:18 Die Boodskap (DB)

Toe sê die Here vir Moses: “Laat Josua die seun van Nun na jou toe kom, want Ek het hom toegerus om hierdie werk te kan doen. Sit jou hande op sy kop

Deel
Lees NUMERI 27

NUMERI 27:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE het vir Moses geantwoord: “Vat Josua, die seun van Nun. God se Gees is in hom. Sit jou hande op hom.

Deel
Lees NUMERI 27
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's