Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

NUMERI 2:1 – Vergelyk alle weergawes

NUMERI 2:1 AFR83 (Afrikaans 1983)

Die Here het met Moses en Aäron gepraat en gesê

NUMERI 2:1 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

EN die HERE het met Moses en Aäron gespreek en gesê

NUMERI 2:1 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Die HERE het toe vir Moses en Aäron gesê

NUMERI 2:1 DB (Die Boodskap)

Die Here het vir Moses en Aäron die volgende instruksies gegee

NUMERI 2:1 ABA (Bybel vir almal)

Die Here het vir Moses en Aäron gesê

NUMERI 2:1 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Die HERE het met Moses en Aäron gepraat en gesê

NUMERI 2:1 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En die HERE het met Moses en Aäron gespreek en gesê