NUMERI 16:50
NUMERI 16:50 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aäron is toe terug na Moses toe by die ingang van die tent van ontmoeting. Die plaag was verby.
Deel
Lees NUMERI 16NUMERI 16:50 Bybel vir almal (ABA)
Aäron het teruggegaan na Moses by die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn. Daar het nie nog mense gesterf nie.
Deel
Lees NUMERI 16NUMERI 16:50 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop gaan Aäron na Moses terug by die ingang van die tent van samekoms; en die plaag is gestuit.
Deel
Lees NUMERI 16