NUMERI 16:48
NUMERI 16:48 Bybel vir almal (ABA)
Terwyl hy daar staan tussen die mense wat gesterf het en die mense wat nog gelewe het, het daar nie meer mense gesterf nie.
Deel
Lees NUMERI 16NUMERI 16:48 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En terwyl hy tussen die dooies en die lewendes staan, het die plaag opgehou.
Deel
Lees NUMERI 16NUMERI 16:48 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het gaan staan tussen dié wat al dood was en dié wat nog geleef het, en die plaag het opgehou.
Deel
Lees NUMERI 16NUMERI 16:48 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het tussen die dooies en die lewendes gaan staan en die plaag het opgehou.
Deel
Lees NUMERI 16NUMERI 16:48 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het tussen dooies en lewendes gestaan; en die plaag is opgehou.
Deel
Lees NUMERI 16