NUMERI 16:41
NUMERI 16:41 Bybel vir almal (ABA)
Die volgende dag het die hele volksvergadering van die Israeliete vir Moses en Aäron beskuldig. Hulle het gesê: “Julle het die volk van die Here doodgemaak!”
Deel
Lees NUMERI 16NUMERI 16:41 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die volgende dag het die hele vergadering van die kinders van Israel teen Moses en Aäron gemurmureer en gesê: Júlle het die volk van die HERE gedood.
Deel
Lees NUMERI 16NUMERI 16:41 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die volgende môre het die hele gemeente van Israel teen Moses en Aäron in verset gekom en gesê: “Júlle het die volk van die Here doodgemaak!”
Deel
Lees NUMERI 16