NUMERI 16:39
NUMERI 16:39 Bybel vir almal (ABA)
Die priester Eleasar het toe die brons panne geneem en hy het hulle plat geslaan en die plate teen die altaar vasgemaak.
Deel
Lees NUMERI 16NUMERI 16:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het die priester Eleásar die kopervuurpanne geneem wat die mense wat verbrand is, gebring het, en hulle het dit plat geslaan as 'n oortreksel vir die altaar
Deel
Lees NUMERI 16NUMERI 16:39 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die priester Eleasar het toe die bronsvuurpanne gevat wat by die altaar gebruik is deur die manne wat verbrand is, en hulle uitgeklop en die altaar daarmee oorgetrek.
Deel
Lees NUMERI 16