NUMERI 16:15
NUMERI 16:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het Moses baie kwaad geword, en hy het aan die HERE gesê: Sien hulle offer nie aan nie. Ek het nie een esel van hulle geneem en nie een van hulle kwaad aangedoen nie.
NUMERI 16:15 Bybel vir almal (ABA)
Moses het baie kwaad geword. Hy het vir die Here gesê: “U moenie die offers neem wat hulle vir U wil gee nie. Ek het niks van hulle gevat nie en ek het niks verkeerd gedoen aan hulle nie.”
NUMERI 16:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moses het baie kwaad geword en vir die Here gesê: “U moet hulle offergawe nie aanneem nie! Ek het nie 'n enkele donkie van hulle gevat nie en nie een van hulle benadeel nie.”
NUMERI 16:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moses het baie kwaad geword en vir die HERE gesê: “U moet nie ag slaan op hulle offergawe nie. Ek het nie 'n enkele donkie van hulle geneem nie, en ek het nie een van hulle kwaad aangedoen nie.”
NUMERI 16:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het Moses baie kwaad geword en aan die HERE gesê: Moenie ag gee op hulle offer nie