NUMERI 16:14
NUMERI 16:14 Bybel vir almal (ABA)
Jy het ons nie na 'n vrugbare land geneem en vir ons koringlande en wingerde gegee wat aan ons kan behoort nie. Wil jy aanhou om hierdie manne te bedrieg? Ons sal nie kom nie.”
Deel
Lees NUMERI 16NUMERI 16:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ook het jy ons nie gebring in 'n land wat oorloop van melk en heuning en aan ons geen lande en wingerde as erfdeel gegee nie. Wil jy die oë van hierdie manne uitgrawe? Ons sal nie opkom nie.
Deel
Lees NUMERI 16NUMERI 16:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Bowendien het jy ons nie gebring na 'n land toe wat oorloop van melk en heuning nie, en ook nie vir ons lande en wingerde gegee nie. Wil jy hierdie mense aanhou mislei? Ons sal nie kom nie!”
Deel
Lees NUMERI 16