Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

NUMERI 14:21 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

NUMERI 14:21 AFR83 (Afrikaans 1983)

Nogtans, so seker as Ek leef en die hele aarde vol sal word van my magtige teenwoordigheid

NUMERI 14:21 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Maar so waar as Ek leef en die hele aarde van die HERE se heerlikheid vol sal word

NUMERI 14:21 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Maar so seker as wat Ek leef en die aarde vol is van die HERE se groot mag

NUMERI 14:21 DB (Die Boodskap)

Maar so seker as wat Ek leef en Ek die hele aarde met my magtige teenwoordigheid volmaak

NUMERI 14:21 ABA (Bybel vir almal)

maar so seker soos Ek lewe, so seker soos Ek Koning is van die hele aarde

NUMERI 14:21 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Maar aan die ander kant, so seker as wat Ek leef, en so seker as wat die heerlikheid van die HERE die hele aarde vul

NUMERI 14:21 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Maar so waar as wat Ek leef, die hele aarde sal vol wees met die heerlikheid van die HERE.