NUMERI 11:24
NUMERI 11:24 Bybel vir almal (ABA)
Moses het uitgegaan en hy het vir die volk gesê wat die Here gesê het. Toe het hy 70 van die leiers van Israel laat bymekaarkom en hy het gesê hulle moet rondom die tent staan.
Deel
Lees NUMERI 11NUMERI 11:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het Moses uitgegaan en die woorde van die HERE aan die volk te kenne gegee; en hy het sewentig manne uit die oudstes van die volk bymekaar laat kom en hulle rondom die tent laat staan.
Deel
Lees NUMERI 11NUMERI 11:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moses het vir die volk gaan vertel wat die Here gesê het. Hy het sewentig leiers van die volk bymekaar laat kom en hulle rondom die tent laat staan.
Deel
Lees NUMERI 11