YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

NUMERI 11:14

NUMERI 11:14 Bybel vir almal (ABA)

Ek kan nie hierdie hele volk alleen dra nie, dit is te swaar vir my.

Deel
Lees NUMERI 11

NUMERI 11:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek alleen kan hierdie hele volk nie dra nie, want dit is vir my te swaar.

Deel
Lees NUMERI 11

NUMERI 11:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sien nie langer kans om hierdie hele volk alleen te dra nie, want dit is te swaar vir my.

Deel
Lees NUMERI 11

NUMERI 11:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Alleen kan ek hierdie hele volk nie dra nie, want dit is te veeleisend vir my.

Deel
Lees NUMERI 11

NUMERI 11:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek is nie in staat om al hierdie volk alleen te dra nie, want dit is te swaar vir my.

Deel
Lees NUMERI 11

NUMERI 11:14 Die Boodskap (DB)

Ek sien regtig nie kans om vir hierdie hele volk verantwoordelikheid te neem nie. Dit is net te veel gevra van een mens.

Deel
Lees NUMERI 11

NUMERI 11:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek kan nie alleen hierdie hele volk versorg nie. Hulle is te veel vir my.

Deel
Lees NUMERI 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's