NUMERI 1:54
NUMERI 1:54 Bybel vir almal (ABA)
Die Israeliete het alles gedoen wat die Here vir Moses gesê het, hulle het dit presies so gedoen.
Deel
Lees NUMERI 1NUMERI 1:54 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die kinders van Israel het dit gedoen; net soos die HERE Moses beveel het, so het hulle gedoen.
Deel
Lees NUMERI 1NUMERI 1:54 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Israeliete het alles presies gedoen soos die Here vir Moses beveel het.
Deel
Lees NUMERI 1NUMERI 1:54 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Israeliete het dit toe gedoen – alles wat die HERE Moses beveel het, het hulle net so gedoen.
Deel
Lees NUMERI 1NUMERI 1:54 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die kinders van Israel het gedoen net soos die HERE Moses beveel het, so het hulle gedoen.
Deel
Lees NUMERI 1