NUMERI 1:52
NUMERI 1:52 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die ander stamme van Israel moet hulle tente opslaan, elke stam op sy eie staanplek, rondom sy eie vaandel, ingedeel by sy eie leërafdeling
NUMERI 1:52 Bybel vir almal (ABA)
Elke stam van Israel moet hulle tente opslaan op hulle eie plek en by hulle eie vlag in hulle groepe.
NUMERI 1:52 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die kinders van Israel moet laer opslaan elkeen op sy laerplek en elkeen by sy vaandel, volgens hulle leërafdelings.
NUMERI 1:52 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Die Israeliete moet elkeen op sy kampplek en elkeen langs sy eenheid, volgens hulle leërafdelings, kamp opslaan
NUMERI 1:52 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die kinders van Israel moet hulle tente opslaan, elkeen volgens sy laer en elkeen volgens sy vaandel, volgens hulle leërskare.