NEHEMIA 9:1
NEHEMIA 9:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Israeliete het op die 24ste dag van die sewende maand bymekaargekom. Hulle het gevas en rouklere aangetrek en grond op hulle koppe gegooi.
NEHEMIA 9:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN op die vier-en-twintigste dag van hierdie maand het die kinders van Israel vergader en gevas in rouklere en met grond op hulle hoof.
NEHEMIA 9:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op die vier en twintigste dag van dié maand het die Israeliete vir 'n vasdag bymekaargekom. Hulle het rouklere aangehad en daar was grond op hulle koppe.
NEHEMIA 9:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op die vier-en-twintigste dag van hierdie maand het die Israeliete byeengekom, terwyl hulle vas in rouklere, en met grond op hulle koppe.
NEHEMIA 9:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En op die vier en twintigste dag van hierdie maand het die kinders van Israel vergader met vas en met rouklere en grond daarop.