NEHEMIA 5:1
NEHEMIA 5:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
In hierdie tyd was daar ook ernstige klagtes van die volk en die vroue teen sommige van hulle mede-Jode.
Deel
Lees NEHEMIA 5NEHEMIA 5:1 Bybel vir almal (ABA)
Party mans en hulle vroue het kom kla oor die Judeërs.
Deel
Lees NEHEMIA 5NEHEMIA 5:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN daar het 'n groot geroep van die volk en van hulle vroue ontstaan teen hulle broers, die Jode
Deel
Lees NEHEMIA 5NEHEMIA 5:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sekere mense en hulle vrouens het 'n ernstige klag teen hulle Judese volksgenote ingebring.
Deel
Lees NEHEMIA 5NEHEMIA 5:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar het 'n groot noodkreet onder die volk opgeklink, ook onder hulle vroue, gerig teen hulle Judese volksgenote.
Deel
Lees NEHEMIA 5