NEHEMIA 2:12
NEHEMIA 2:12 Bybel vir almal (ABA)
het ek in die nag uitgegaan. Daar was net 'n paar manne by my. Ek het vir niemand gesê wat my God my laat besluit het om vir Jerusalem te doen nie. Daar was ook nie diere by my nie, net die dier waarop ek gery het.
NEHEMIA 2:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
het ek my in die nag gereedgemaak, ek en enkele manne saam met my; maar ek het aan geen mens meegedeel wat my God in my hart gegee het om vir Jerusalem te doen nie; daar was ook geen dier by my nie, behalwe die dier waar ek op gery het.
NEHEMIA 2:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
is ek die nag stilletjies uit met 'n paar man by my. Ek het vir niemand gesê wat my God my in die hart gegee het om vir Jerusalem te doen nie. Behalwe my rydier het ek geen diere by my gehad nie.
NEHEMIA 2:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
het ek in die nag gereedgemaak, ek en 'n paar manne saam met my. Ek het egter niemand ingelig oor wat my God my op die hart gelê het om vir Jerusalem te doen nie. Daar was nie 'n dier by my nie, behalwe die dier waarop ek gery het.
NEHEMIA 2:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ek het in die nag opgestaan, ek en 'n paar manne saam met my; en ek het niemand vertel wat my God in my hart gegee het om in Jerusalem te doen nie; en daar was geen dier by my nie, behalwe die dier waarop ek gery het.