MARKUS 9:29 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
MARKUS 9:29 AFR83 (Afrikaans 1983)
Hy het vir hulle gesê: “Hierdie goed kan met niks anders as met gebed uitgedrywe word nie.”
Deel
MARKUS 9 AFR83MARKUS 9:29 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En Hy sê vir hulle: Hierdie geslag kan deur niks anders uitgaan as deur gebed en vas nie.
Deel
MARKUS 9 AFR53MARKUS 9:29 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Waarop Hy hulle geantwoord het: “Hierdie soort kan net deur gebed uitgedryf word.”
Deel
MARKUS 9 NLVMARKUS 9:29 DB (Die Boodskap)
Jesus sê toe: “Hierdie soort bose gees kan net uitgedryf word as jy God in gebed daarvoor vra.”
Deel
MARKUS 9 DBMARKUS 9:29 ABA (Bybel vir almal)
Jesus het hulle geantwoord: “'n Mens kan hierdie soort onrein gees net uitjaag as jy tot God bid.”
Deel
MARKUS 9 ABAMARKUS 9:29 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het vir hulle gesê: “Hierdie soort kan met niks anders as met gebed uitgedryf word nie.”
Deel
MARKUS 9 AFR20MARKUS 9:29 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hy sê vir hulle: Hierdie soort kan uit niks voortkom nie, behalwe deur gebed en vas.
Deel
MARKUS 9 CAB23