MARKUS 8:3
MARKUS 8:3 Bybel vir almal (ABA)
As Ek hulle nou honger wegstuur huis toe, dan sal hulle flou word voordat hulle by die huis is. Party van hulle het van ver gekom.”
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as Ek hulle honger huis toe stuur, sal hulle op die pad beswyk, want sommige van hulle kom van ver.
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
As Ek hulle nou sonder kos huis toe stuur, sal hulle langs die pad beswyk. Party van hulle kom van ver af.”
Deel
Lees MARKUS 8