MARKUS 8:11
MARKUS 8:11 Bybel vir almal (ABA)
Daar kom toe Fariseërs en hulle het met Jesus begin stry. Hulle wou Hom toets en kyk wat Hy doen. Daarom het hulle vir Hom gevra om 'n wonderteken te wys wat van God kom.
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die Fariseërs het uitgegaan en met Hom begin redetwis en van Hom 'n teken uit die hemel gevra om Hom te versoek.
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar kom toe Fariseërs wat met Jesus begin redeneer. Om Hom op die proef te stel, wou hulle van Hom 'n wonderteken uit die hemel hê.
Deel
Lees MARKUS 8