MARKUS 7:33
MARKUS 7:33 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het die man weggeneem van die ander mense. Hy het sy vingers in die man se ore gesteek en Hy het spoeg aan die man se tong gesmeer.
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy neem hom opsy, weg van die skare, en steek sy vingers in sy ore, en spuug en raak sy tong aan
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het hom eers eenkant toe gevat, weg van die mense af. Toe het Hy sy vingers in die man se ore gesteek en spoeg aan sy tong gesmeer.
Deel
Lees MARKUS 7