MARKUS 7:21
MARKUS 7:21-22 Bybel vir almal (ABA)
want die slegte dinge wat 'n mens dink, kom van binne, uit sy hart. Dit is die slegte dinge wat 'n mens dink wat hom laat sonde doen: soos om seks te hê met iemand met wie hy nie mag nie, of te steel, of 'n mens te vermoor, of egbreuk te pleeg, of ander mense se goed te wil hê, of slegte dinge te doen, of skelm te wees, of te doen net wat hy wil, of jaloers te wees, of sleg te praat van ander mense, of hoogmoedig te wees, of nie te dink wat hy doen nie.
MARKUS 7:21 Die Boodskap (DB)
Want dit is van binne af, uit wat ’n mens begeer, dat vuil gedagtes groei, soos om ander se goed te vat of jou seksueel sleg te gedra. Laat Ek ’n lysie maak. Ek praat van dinge soos moord, om
MARKUS 7:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want van binne, uit die hart van die mense, kom die slegte gedagtes, egbreuk, hoerery, moord