MARKUS 6:35
MARKUS 6:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Toe dit alreeds laatmiddag begin word, kom sê sy dissipels vir Jesus: “Dis ’n verlate plek hierdie en kyk hoe laat is dit al.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:35 Bybel vir almal (ABA)
Dit het laat geword, en Jesus se dissipels het na Hom toe gekom. Hulle het vir Hom gesê: “Hierdie plek is ver van 'n stad en dit is al laat.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe dit reeds laat geword het, kom sy dissipels na Hom en sê: Die plek is verlate en dit is reeds laat.
Deel
Lees MARKUS 6