MARKUS 6:16
MARKUS 6:16 Bybel vir almal (ABA)
Toe koning Herodes van Jesus hoor, het hy gesê: “Ek het Johannes die Doper se kop laat afkap, en nou lewe hy weer.”
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar toe Herodes dit hoor, sê hy: Johannes wat ek onthoof het, dit is hy; hy het uit die dode opgestaan.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Herodes dit dan hoor, het hy gesê: “Die Johannes wat ek onthoof het, is uit die dood opgewek.”
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar toe Herodes dit hoor, het hy gesê: “Johannes, wat ek laat onthoof het – dit is hy wat opgewek is.”
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar toe Herodes dit hoor, sê hy: Dit is Johannes wat ek onthoof het; hy het uit die dode opgestaan.
Deel
Lees MARKUS 6