MARKUS 6:13
MARKUS 6:13 Bybel vir almal (ABA)
Die dissipels het ook baie duiwels uitgejaag uit mense, en hulle het baie siek mense gesalf met olyf-olie en hulle het die mense gesond gemaak.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het baie duiwels uitgedryf en baie siekes met olie gesalf en gesond gemaak.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarby het hulle baie bose geeste uitgedrywe en baie siekes met olie gesalf en gesond gemaak.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het baie demone uitgedryf, en baie siekes met olyfolie gesalf en gesond gemaak.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het baie duiwels uitgedryf en baie siekes met olie gesalf en hulle gesond gemaak.
Deel
Lees MARKUS 6