MARKUS 6:1
MARKUS 6:1 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het weggegaan van daardie plek. Hy kom toe in Nasaret, die stad waar Hy grootgeword het. Sy dissipels het saam met Hom gegaan.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Hy het daarvandaan weggegaan en in sy vaderstad gekom, en sy dissipels het Hom gevolg.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het daarvandaan weggegaan. Hy het in die dorp gekom waar Hy grootgeword het, en sy dissipels was saam met Hom.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En Hy het van daar af vertrek en na sy tuisdorp gegaan. Sy dissipels het Hom gevolg.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het daarvandaan uitgegaan en in sy land gekom; en sy dissipels volg Hom.
Deel
Lees MARKUS 6