MARKUS 5:9
MARKUS 5:9 Bybel vir almal (ABA)
Jesus vra toe vir hom: “Wat is jou naam?” en hy antwoord: “My naam is Legioen, want ons is baie onrein geeste.”
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy vra hom: Wat is jou naam? En hy antwoord en sê: Legio is my naam, want ons is baie.
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het hom toe gevra: “Wat is jou naam?” “My naam is Legio,” antwoord hy Hom, “want ons is baie.”
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy vra hom toe: “Wat is jou naam?” Hy antwoord Hom: “My naam is Legioen, want ons is baie!”
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy vra hom: Wat is jou naam? En hy antwoord en sê: My naam is Legioen, want ons is baie.
Deel
Lees MARKUS 5