MARKUS 5:31
MARKUS 5:31 Bybel vir almal (ABA)
Sy dissipels sê toe vir Hom: “U sien daar is baie mense wat naby U staan en teen U druk. Hoekom vra U: ‘Wie het aan My geraak?’ ”
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En sy dissipels antwoord Hom: U sien dat die skare U verdring, en U sê: Wie het My aangeraak?
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy dissipels het Hom geantwoord: “U sien tog dat die mense van alle kante af teen U druk, en dan vra U nog: Wie het aan My geraak?”
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar sy dissipels het vir Hom gesê: “U sien dat die skare van alle kante af teen U druk, en tog vra U, ‘Wie het aan My geraak?’ ”
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sy dissipels sê vir Hom: U sien die skare wat U saamdrom, en U sê: Wie het My aangeraak?
Deel
Lees MARKUS 5