MARKUS 5:30
MARKUS 5:30 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het ook gevoel dat van sy krag uit Hom uitgegaan het. Hy het omgedraai tussen die klomp mense en gevra: “Wie het aan my klere geraak?”
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En dadelik toe Jesus in Homself die krag gewaarword wat van Hom uitgegaan het, draai Hy Hom om onder die skare en sê: Wie het my klere aangeraak?
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het ook self onmiddellik geweet dat daar van Hom krag uitgegaan het. Hy het Hom in die gedrang omgedraai en gevra: “Wie het aan my klere geraak?”
Deel
Lees MARKUS 5