MARKUS 5:21
MARKUS 5:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN toe Jesus weer in die skuit oorgevaar het na die ander kant, het 'n groot menigte by Hom vergader. En Hy was by die see.
MARKUS 5:21 Bybel vir almal (ABA)
Daarna het Jesus weer in die boot na die ander kant van die see gegaan. 'n Klomp mense het daar langs die see by Hom bymekaargekom.
MARKUS 5:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het daarna met die skuit teruggevaar oorkant toe en toe Hy nog daar by die see was, het 'n groot menigte om Hom saamgedrom.
MARKUS 5:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nadat Jesus weer met die boot na die oorkant gevaar het, het 'n groot skare om Hom saamgedrom waar Hy langs die see was.
MARKUS 5:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe Jesus weer per skip oorgevaar is na die oorkant, het baie mense by Hom saamgedrom, en Hy was naby die see.