MARKUS 5:1
MARKUS 5:1 Bybel vir almal (ABA)
Jesus en sy dissipels het by die ander kant van die see in die land van die Geraseners aangekom.
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN hulle het aan die oorkant van die see gekom in die land van die Gadaréners.
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna het hulle oorkant die see in die land van die Geraseners aangekom.
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het aan die oorkant van die see aangekom, in die gebied van die Geraseners.
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het oorgekom na die oorkant van die see, in die land van die Gadareners.
Deel
Lees MARKUS 5