MARKUS 4:33
MARKUS 4:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Deur baie sulke gelykenisse het Jesus met die mense oor sy boodskap gepraat, vir sover hulle dit kon verstaan.
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Jesus het baie sulke gelykenisse gebruik om die woord aan die mense te bedien volgens wat hulle kon verstaan.
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:33 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het baie gelykenisse soos hierdie vertel wanneer Hy met die mense gepraat het. Hy het gelykenisse vertel wat hulle kon verstaan.
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En met baie sulke gelykenisse het Hy die woord tot hulle gespreek volgens wat hulle kon verstaan
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Deur baie sulke gelykenisse het Hy die boodskap op so 'n manier aan hulle vertel dat hulle dit kon verstaan.
Deel
Lees MARKUS 4