MARKUS 4:28
MARKUS 4:28 Bybel vir almal (ABA)
Die grond laat die koring self groei. Eers groei 'n klein plantjie, dan kom die koring-aar uit en daarna word dit 'n groot koring-aar.
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want vanself bring die aarde vrug voort, eers 'n halm, dan 'n aar, dan die volle koring in die aar.
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vanself bring die aarde die graan voort, eers 'n halm, dan 'n aar, dan die vol koringaar.
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die land bring die graan vanself voort: eers 'n halm, dan 'n aar en dan die koring vol in die aar.
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die aarde dra uit haarself vrugte; eers die lem, dan die aar, daarna die vol koring in die aar.
Deel
Lees MARKUS 4