YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 3:25

MARKUS 3:25 Bybel vir almal (ABA)

En as die mense van 'n huisgesin nie met mekaar kan saamwerk nie, dan sal daardie huisgesin nie bymekaar bly nie.

Deel
Lees MARKUS 3

MARKUS 3:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en as 'n huis teen homself verdeeld is, kan daardie huis nie bly staan nie

Deel
Lees MARKUS 3

MARKUS 3:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

en as 'n huisgesin onderling verdeeld is, sal daardie huisgesin nie kan bly staan nie.

Deel
Lees MARKUS 3

MARKUS 3:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

en as 'n huis teen homself verdeeld is, sal daardie huis nie staande kan bly nie.

Deel
Lees MARKUS 3

MARKUS 3:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En as 'n huis teen homself verdeeld is, kan daardie huis nie bly staan nie.

Deel
Lees MARKUS 3

MARKUS 3:25 Die Boodskap (DB)

’n Gesin waarin elkeen heeltyd die ander een boikot, sal mos uitmekaarspat.

Deel
Lees MARKUS 3

MARKUS 3:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En as daar onderlinge stryd in ’n huisgesin heers, kan daardie huisgesin dit tog nie oorleef nie!

Deel
Lees MARKUS 3

MARKUS 3:25

MARKUS 3:25 AFR83MARKUS 3:25 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's