MARKUS 3:24
MARKUS 3:24 Bybel vir almal (ABA)
As die mense van 'n land nie met mekaar kan saamwerk nie, dan kan hulle nie aanhou lewe nie.
Deel
Lees MARKUS 3MARKUS 3:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as 'n koninkryk teen homself verdeeld is, kan daardie koninkryk nie bly staan nie
Deel
Lees MARKUS 3MARKUS 3:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
As 'n koninkryk onderling verdeeld is, kan daardie koninkryk nie bly staan nie
Deel
Lees MARKUS 3MARKUS 3:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As 'n koninkryk teen homself verdeeld is, kan daardie koninkryk nie staande bly nie
Deel
Lees MARKUS 3MARKUS 3:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as 'n koninkryk teen homself verdeeld is, kan daardie koninkryk nie bestaan nie.
Deel
Lees MARKUS 3