MARKUS 3:2
MARKUS 3:2 Bybel vir almal (ABA)
Die mense het Jesus dopgehou om te sien of Hy die man op die Sabbatdag gesond sal maak. Hulle wou Hom beskuldig dat Hy verkeerd gedoen het.
Deel
Lees MARKUS 3MARKUS 3:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het Hom in die oog gehou, of Hy hom op die sabbat gesond sou maak, sodat hulle Hom kon aanklae.
Deel
Lees MARKUS 3MARKUS 3:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Fariseërs het vir Jesus dopgehou om te sien of Hy hom op die sabbatdag sou gesond maak, sodat hulle vir Jesus daaroor kon aankla.
Deel
Lees MARKUS 3MARKUS 3:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het Hom dopgehou om te sien of Hy hom op die Sabbat sou gesond maak, sodat hulle Hom kon aankla.
Deel
Lees MARKUS 3MARKUS 3:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het hom dopgehou of hy hom op die sabbatdag sou genees; dat hulle hom kan aankla.
Deel
Lees MARKUS 3