MARKUS 3:15
MARKUS 3:15 Bybel vir almal (ABA)
Hy het vir hulle krag gegee om duiwels uit mense te jaag.
Deel
Lees MARKUS 3MARKUS 3:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en mag te hê om siektes te genees en die duiwels uit te dryf.
Deel
Lees MARKUS 3MARKUS 3:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het ook die mag ontvang om bose geeste uit te drywe.
Deel
Lees MARKUS 3MARKUS 3:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en hulle volmag kon hê om demone uit te dryf.
Deel
Lees MARKUS 3MARKUS 3:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En om mag te hê om siektes te genees en duiwels uit te dryf
Deel
Lees MARKUS 3