MARKUS 16:11 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
MARKUS 16:11 AFR83 (Afrikaans 1983)
Alhoewel hulle by haar gehoor het dat Hy lewe en dat sy Hom gesien het, het hulle haar tog nie geglo nie.
Deel
MARKUS 16 AFR83MARKUS 16:11 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En toe hulle hoor dat Hy lewe en deur haar gesien is, het hulle dit nie geglo nie.
Deel
MARKUS 16 AFR53MARKUS 16:11 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Maar toe hulle hoor dat Hy lewe en dat sy Hom gesien het, wou hulle haar nie glo nie.
Deel
MARKUS 16 NLVMARKUS 16:11 DB (Die Boodskap)
Toe Maria vir hulle vertel dat Jesus leef en dat sy Hom gesien het, wou hulle nie ’n woord glo wat sy sê nie.
Deel
MARKUS 16 DBMARKUS 16:11 ABA (Bybel vir almal)
Toe hulle hoor Jesus lewe en Maria het Hom gesien, het hulle dit nie geglo nie.
Deel
MARKUS 16 ABAMARKUS 16:11 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe hulle hoor dat Hy leef en sy Hom gesien het, het hulle dit nie geglo nie.
Deel
MARKUS 16 AFR20MARKUS 16:11 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe hulle hoor dat hy lewe en deur haar gesien is, het hulle nie geglo nie.
Deel
MARKUS 16 CAB23