MARKUS 14:71
MARKUS 14:71 Bybel vir almal (ABA)
Petrus het gesê: “Julle praat van hierdie man, maar ek ken hom glad nie. God is my getuie. Hy kan my straf as ek nie die waarheid praat nie.”
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:71 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe begin hy homself te verwens en te sweer: Ek ken nie daardie man van wie julle praat nie.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:71 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe begin hy vloek, en hy sweer: “Daardie man van wie julle praat, ken ek nie.”
Deel
Lees MARKUS 14