MARKUS 14:7
MARKUS 14:7 Bybel vir almal (ABA)
Die arm mense is altyd by julle en wanneer julle vir hulle goed wil doen, dan kan julle dit doen. Maar Ek sal nie altyd by julle wees nie.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die armes het julle altyd by julle, en wanneer julle wil, kan julle aan hulle goed doen; maar My het julle nie altyd nie.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle het tog altyd armes by julle, en wanneer julle wil, kan julle aan hulle goed doen, maar vir My het julle nie altyd by julle nie.
Deel
Lees MARKUS 14