MARKUS 14:69
MARKUS 14:69 Bybel vir almal (ABA)
Die meisie het weer vir Petrus gesien en sy het weer vir die mense wat daar gestaan het, gesê: “Hierdie man is een van Jesus se dissipels.”
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:69 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe die diensmeisie hom weer sien, begin sy aan die wat daar staan, te sê: Hierdie man behoort by hulle.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:69 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die diensmeisie het hom gesien en weer vir dié wat daar by gestaan het, gesê: “Hy is een van hulle.”
Deel
Lees MARKUS 14