MARKUS 14:62
MARKUS 14:62 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het gesê: “Ja, Ek is! En julle sal sien Ek, die Seun van die mens, sit op die belangrikste plek langs God, God wat oor almal regeer, en julle sal sien Ek kom op die wolke.”
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:62 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus sê: Ek is. En u almal sal die Seun van die mens aan die regterhand van die krag van God sien sit en kom met die wolke van die hemel.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:62 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek is,” het Jesus geantwoord, “en julle sal die Seun van die mens sien waar Hy sit aan die regterhand van Hom wat magtig is, en wanneer Hy kom op die wolke van die hemel.”
Deel
Lees MARKUS 14