MARKUS 14:59
MARKUS 14:59 Bybel vir almal (ABA)
Maar ook hieroor het die mense nie dieselfde gepraat nie.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:59 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En selfs so was hulle getuienis nie eenders nie.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:59 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar ook hieroor het hulle getuienis nie ooreengestem nie.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:59 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar ook hieroor was hulle getuienis nie eenders nie.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:59 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar hulle getuie het ook nie so saamgestem nie.
Deel
Lees MARKUS 14