MARKUS 14:55
MARKUS 14:55 Bybel vir almal (ABA)
Die priesterleiers en die hele Joodse Raad het iets gesoek om Jesus te beskuldig sodat hulle Hom kon doodmaak, maar hulle het niks gekry nie.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:55 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die owerpriesters en die hele Raad het getuienis teen Jesus gesoek om Hom dood te maak, en hulle het niks gevind nie
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:55 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die priesterhoofde en die hele Joodse Raad het geprobeer om 'n aanklag teen Jesus te kry om Hom dood te maak, maar hulle het niks gekry nie.
Deel
Lees MARKUS 14