MARKUS 14:40
MARKUS 14:40 Bybel vir almal (ABA)
Toe Hy terugkom, het Hy gesien die drie dissipels slaap weer, want hulle was baie vaak. Hulle het nie geweet wat om vir Hom te sê nie.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:40 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Hy terugkom, vind Hy hulle weer aan die slaap, want hulle oë was swaar; en hulle het nie geweet wat om Hom te antwoord nie.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:40 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy kom toe terug en kry die drie weer aan die slaap, want hulle was baie vaak. Hulle het nie geweet wat om vir Hom te sê nie.
Deel
Lees MARKUS 14