MARKUS 14:39
MARKUS 14:39 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het weer weggegaan en Hy het dieselfde woorde gebid.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy gaan toe weer weg en bid dieselfde woorde.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:39 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het weer gaan bid en dieselfde gebed as voorheen uitgespreek.
Deel
Lees MARKUS 14