MARKUS 14:17
MARKUS 14:17 Bybel vir almal (ABA)
Toe dit aand geword het, het Jesus en die ander dissipels daar aangekom.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe dit aand geword het, kom Hy met die twaalf.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die aand kom Jesus toe met die twaalf daar aan.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Teen die aand kom Jesus toe met die twaalf.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En in die aand kom hy met die twaalf.
Deel
Lees MARKUS 14