MARKUS 14:16
MARKUS 14:16 Bybel vir almal (ABA)
Die dissipels het gegaan en hulle het in Jerusalem gekom. Hulle het alles gekry soos Jesus vir hulle gesê het en hulle het alles gereedgemaak vir die Paas-ete.
MARKUS 14:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En sy dissipels het gegaan en in die stad gekom en dit gevind soos Hy vir hulle gesê het; en hulle het die pasga toeberei.
MARKUS 14:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die dissipels het toe gegaan en in die stad gekom en alles gekry soos Hy vir hulle gesê het; en hulle het die paasmaaltyd voorberei.
MARKUS 14:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die dissipels het vertrek en die stad ingegaan. Hulle het dit net so aangetref soos Hy vir hulle gesê het; en hulle het die Pasga voorberei.
MARKUS 14:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sy dissipels het uitgegaan en in die stad gekom en gevind soos Hy vir hulle gesê het; en hulle het die pasga berei.