MARKUS 14:11
MARKUS 14:11 Bybel vir almal (ABA)
Toe die priesterleiers dit hoor, was hulle bly en hulle het belowe om vir Judas geld te gee. Judas het 'n plan probeer maak en hy het gewag vir die regte tyd om Jesus te verraai.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe hulle dit hoor, was hulle bly en het belowe om hom geld te gee. En hy het na 'n goeie geleentheid gesoek om Hom oor te lewer.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe hulle dit hoor, was hulle bly en het hulle belowe om hom daarvoor te betaal. Hy het toe na 'n plan gesoek om Hom by 'n geskikte geleentheid te verraai.
Deel
Lees MARKUS 14