YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 13:6

MARKUS 13:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Baie sal in my Naam kom en sê, ‘Dit is ek!’ en hulle sal baie mense mislei.

Deel
Lees MARKUS 13

MARKUS 13:6 Bybel vir almal (ABA)

Baie mense sal my Naam gebruik en sê: ‘Dit is Ek! Ek is die Christus!’ Hulle sal baie mense bedrieg.

Deel
Lees MARKUS 13

MARKUS 13:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want baie sal onder my Naam kom en sê: Dit is ek! En hulle sal baie mense mislei.

Deel
Lees MARKUS 13

MARKUS 13:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar sal baie onder my Naam kom en sê: ‘Dit is ek!’ en hulle sal baie mense mislei.

Deel
Lees MARKUS 13

MARKUS 13:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Baie sal in my Naam kom en sê, ‘Dit is ek!’ en hulle sal baie mense mislei.

Deel
Lees MARKUS 13

MARKUS 13:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want baie sal onder my Naam kom en sê: Ek is die Christus; en sal baie mislei.

Deel
Lees MARKUS 13

MARKUS 13:6 Die Boodskap (DB)

Hulle sal kom en sê dat hulle die redder is en my Naam daarvoor gebruik.

Deel
Lees MARKUS 13

MARKUS 13:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie mense sal in my Naam met die aanspraak kom: ‘Ek is die Messias,’ en hulle sal baie op ’n dwaalspoor bring.

Deel
Lees MARKUS 13
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's