YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 13:31

MARKUS 13:31 Bybel vir almal (ABA)

Die hemel en die aarde sal eendag verdwyn, maar my woorde sal altyd waar wees.”

Deel
Lees MARKUS 13

MARKUS 13:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nooit verbygaan nie.

Deel
Lees MARKUS 13

MARKUS 13:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hemel en die aarde sal vergaan, maar my woorde nooit.”

Deel
Lees MARKUS 13

MARKUS 13:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die hemel en die aarde sal tot 'n einde kom, maar my woorde sal beslis nie tot 'n einde kom nie.”

Deel
Lees MARKUS 13

MARKUS 13:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nie verbygaan nie.

Deel
Lees MARKUS 13

MARKUS 13:31 Die Boodskap (DB)

Daar sal ’n tyd kom wanneer die hemel en die aarde nie meer daar is nie. Maar daar sal nooit ’n tyd kom wanneer my woorde nie meer waar sal wees nie.”

Deel
Lees MARKUS 13

MARKUS 13:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Selfs al sou die hemel en die aarde ophou bestaan, sal my woorde nog vir altyd vas bly staan.

Deel
Lees MARKUS 13
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's